Cannes-rolprentfees 1984

  Cannes-rolprentfees 1984 

Datum 8-23 Mei 1984
Plek Cannes, Frankryk
Getal prente  19 (In Kompetisie)
14 (Un Certain Regard)
10 (Kortprente)
Webtuiste  Cannes-rolprentfees
Belangrike prente 
Openingsfliek  Fort Saganne
Afsluitingsfliek  The Bounty
Palme d'Or  Paris, Texas

Die 37ste jaarlikse Cannes-rolprentfees is van 8-23 Mei 1984 gehou. Die Britse akteur en skrywer Dirk Bogarde was die voorsitter van die jurie. Altesaam 43 rolprente en kortfilms het om pryse meegeding.

Die Wes-Duitse rolprent Paris, Texas van die regisseur Wim Wenders het die Palme d'Or gewen.[1][2][3] Die fees is geopen met Alain Corneau se Fort Saganne en afgesluit met The Bounty van Roger Donaldson.[4][5]

  1. "As Jury Ponders, Cannes Cuts Deals". The New York Times (in Engels). 23 Mei 1984. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 5 Maart 2016. Besoek op 10 Desember 2013.
  2. "1984 - Forts in Cannes" (in Frans). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 9 September 2019. Besoek op 10 Desember 2013.
  3. "List of winners of the 1984 festival" (in Frans). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 9 Oktober 2019. Besoek op 10 Desember 2013.
  4. Dionne Jr, E. J. (12 Mei 1984). "Cannes Festival Opens Without The '83 Fanfare". The New York Times (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 7 Maart 2016. Besoek op 10 Desember 2013.
  5. Vinocur, John (14 Mei 1984). "A Festival Of Trailers Is Featured At Cannes". The New York Times (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 9 Oktober 2019. Besoek op 10 Desember 2013.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search